Send linket til app

Kampterrein


4.6 ( 2416 ratings )
Foto og video Underholdning
Forfatter: EAI South Africa (PTY) Ltd
Gratis

Kampterrein is n Suid Afrikaanse komedie film wat op 24 Maart 2017 vrygestel word in testers landswyd. Met die Kampterrein app kan jy die film en Akteurs volg, groot pryse wen, jou gunsteling ATKV vakansie bespreek en enige typ na Kampterrein Radio luister. Wen maandelikse pryse vanaf Snappy Chef. Laai die App af en staan ’n kans om ’n Conqueror Sleepwa te wen ter waarde van R100 000.00.